Braai. Chirp. Klim die leaderboard.
Die tuiste vir Suid-Afrikaanse braaiers — waar ook al jy braai. Post jou vuur, kry maats, wen punte, en kuier saam. Geen influencers, geen filters — net die vuur en die kos.
Teken in met jou e-pos · geen wagwoord nie · 18+
Wie braai
Sien wie nou om die vuur staan — live-uitsendings en braaie wat aan die gang is.
Braaie
Skep ’n braai, nooi mense, RSVP, aftik-lys en check-in by die vuur.
Kringe & Families
Private groepe vir jou mense — en klim die Grootste Braai-familie in SA-lys.
Flitse & Live
Kort braai-video’s en regstreekse uitsendings vanaf die vuur.
100% gratis · 18+ only. Sterkte, boet.